District 9 was vir my ‘n uitstekende fliek; ek het hom sommer drie keer na mekaar gekyk. Elysium, aan die ander kant, het heeltemal platgeval. Myns insiens is dit omdat die akteur wat die amptenaar in District 9 so uitstekend vertolk het, heeltemal die verkeerde ou was om die skarminkel in Elysium te vertolk. Dit het die fliek bederf.
Jan Rap

