Daar kom die Ali Lama
Die Lai Lama wil kom oor die seeeee
Daar kom die Ali Lama
Hy wil kom oor die see
Maar die rietkooinooi die rietkooinooi
Wil hom nie die visum gee
Die rietkooinooi wil hom nie die visum gee
Om te kom oor die see.
Tutu en Frikkie vra toe mooi
Hul vra die rietkooinooi
Die rietkooinooi seg toe nee
Die Ali Lama bly oorkant die see.
Reusedwerg

