
Prent: Pixabay
Is jy in graad 5 en besorg breuke jou hoofbrekens? Met hierdie gratis oefenvraestel en -memo deur Wilhelm du Toit is die werk sommer so soet soos snoephappies.
Klik hier om die vraestel gratis in PDF-formaat af te laai.
Klik hier om die memo gratis in PDF-formaat af te laai.
Lees ook:
Graad 5, Junie: Natuurwetenskappe en Tegnologie ‒ vraestel en memorandum
Wiskundevraestel en memorandum (November, graad 5, intermediêre fase)
Kommentaar
Stel belang in u Huistaalvraestelle en memo's. Sal graag daarvan gebruik wil maak.
Juanita. Hier is die indeks van al ons vraestelle.
https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/
Ek is op soek na SW-vraestelle, graad 5.
Hier is 'n skakel na die indeks van graad 5-vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/#graad5. Klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF-formaat af te laai. Sterkte met die voorbereiding. Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder