Bravo dankie Panda!

  • 0

Dankie, bravo Panda vir ’n puik sterrekunde-rubriek (dis wat sy tydige te min sterrekyk-wenke is!!). Wonder darem wie is die Panda?!! Moet ’n professionele, kundige en begeesterde astronoom wees wat, gelukkig, sy volk inlig!! Doe so voort en, Maggie, begin Sênet met Panda!!

Jan Maarschalk

 

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top