
Foto: Canva
Bewus
Neem weg my ore,
sal ek kan luister
sonder om te hoor?
Neem weg my oë,
sal ek nog kan getuig
van waarin ek glo?
Neem weg die tuie
waarmee ek sin maak
van hierdie wêreld,
is ek dan nog bewus?
Ek is nog,
is?
0
Foto: Canva
Bewus
Neem weg my ore,
sal ek kan luister
sonder om te hoor?
Neem weg my oë,
sal ek nog kan getuig
van waarin ek glo?
Neem weg die tuie
waarmee ek sin maak
van hierdie wêreld,
is ek dan nog bewus?
Ek is nog,
is?
0