So gou as wat Calvinisme die pad gevat het in SA, is dit vervang met die Barbie en Ken-sindroom of GI Joe-sindroom wetgewing van na demokrasie. SA-vroue leef ’n klug, van die wonderlike verhouding, geen seks, omdat fokken poppe geen seksorgane het nie. Tyd vir realiteit en minder feëverhale. Gee poppe pubis en lyfhare, met man- of vrou-geslagsorgane. Damn, hierdie plat unisex-poppe vestig kak in die koppe.
Hans Richardt

