"Baby, ek verlang na jou" deur Braam Malherbe

  • 0

Baby, ek verlang na jou

Baby, ek verlang na jou vanaand
Baby, ek droom van jou, elke aand
Hier alleen in my bed

Baby, ek dink aan jou, elke dag
Baby, ek verlang na jou, elke dag
So lank ek leef
So lank ek leef

REFREIN:
Want jy behoort aan my
Want jy was nog altyd lief vir my
Ek wil jou vra om terug te kom

Baby, ek mis jou so vanaand
Baby, ek kyk foto’s van jou elke aand
Hier alleen met ? glasie wyn

Teken in op LitNet se gratis weeklikse nuusbrief. | Sign up for LitNet's free weekly newsletter.

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top