Zain Eckleton

Zain Eckleton is in Goodwood gebore maar het weens die Groepsgebiedewet op die Kaapse Vlakte grootgeword. Sy pa was 'n ongeletterde nutsman, sy ma 'n halfgeletterde arbeider. Hy is die oudste van drie seuns en die enigste gestremde in die gesin. Hy is met die oogsiekte, retinitis pigmentosa, gebore. Sy debuutroman, Die Rolbalspeler, het in 2011 by Kwela verskyn. (Foto van Zain Eckleton: https://www.zaineckleton.co.za/oor-zain.html)

Die keerpunt by Zain Eckleton: An interview

Naomi Meyer, Zain Eckleton Books and writers 2026-11-18

"My ideal readers are ... readers who want to educate themselves and who want to learn more. And, of course, those who love a good love story. Because I write from the perspective of an author of colour, I hope that coloured readers will read the book, as it speaks of a world they know."

Top