Zaida Swart

Zaida Swart

Skryf is in Zaida se bloed, en boeke is haar beste vriende.  ’n Paar van haar rubrieke en twee kortverhale is al in Kuier gepubliseer. In 2018 het sy saam met Liesel Krause en 300 ander vroue die boek Waar God lei, sal Hy Voorsien geskryf. Tans is sy besig om ’n bundel kortverhale te skryf.

Vrouedag-skryfkompetisie: ’n Vrou wat ek onthou

Zaida Swart Skryfkompetisies 2019-08-10

LitNet se Vrouedag-kompetisie – Vonkfiksie deur Zaida Swart: "Die pen in haar hand gly blitsvinnig oor die papier. As daar een iets is wat ek graag van haar wil erf, is dit daai boek!"

Top