YOMA

YOMA is ’n Afrikaanse rymkletser van George en rym graag in haar moedertaal. Haar musiek is inspirerend, diep en opbouend. #YOMAISAFRIKAANS 

Aardklop 2017: ’n Onderhoud met YOMA

Menán van Heerden, YOMA Onderhoude 2017-09-28

"Saam met taal kom identiteit en kultuur – moet nooit jou moedertaal minag of ander toelaat om dit te doen nie. As jy wil rym in Afrikaans, doen dit dan. Dis ons taal."

Top