Yolandi du Toit

’n Gedig deur Yolandi du Toi is gepubliseer is in Crossroads of the Century: An Anthology of Verse deur die Poetry Institute of Africa (2000).

Sy woon in Pretoria, is lief vir lees, skryf graag gedigte en kort stories. Sy het op UP geswot, en in haar eerstejaar in Asterhof koshuis die prys vir prosa, poësie asook die algehele prys gewen. Sy het in dieselfde jaar (1993) by UP ’n derde plek gekry vir ’n sprokie wat sy geskryf het. Sy word geïnspireer deur mense, hul pyn, hul wel en weë. Sy is mal oor diere, veral perde, en sal veel eerder tyd spandeer op die rug van ’n perd as saam met enige mens.


Opgedateer/Updated: 2010-03-19
Bio-inligting verouderd? Stuur 'n e-pos aan bio@litnet.co.za 
Bio-info dated? Send an e-mail to bio@litnet.co.za

Momentum Aardklop 2025: ’n onderhoud met Amore Bekker

Yolandi du Toit, Amore Bekker Aardklop 2025-09-18

"Daar is geen gewroeg in die vertoning nie. Dit is vrolik, informatief, ironies en gevul met ’n bietjie patos. Ek doen ’n ritueel op die verhoog wat nog by geen konsert al ooit in Suid-Afrika gedoen is nie."

"I'm gonna fall" by Yolandi du Toit

Yolandi du Toit 2013-08-30
Top