Yolanda Barnard

Yolanda Barnard het ’n honneursgraad in Mediastudies. Sy was vermaaklikheidjoernalis by Son, Sondag, Beeld en Rapport. Sy bied deesdae skryfskole aan en is eienaar van Yolo, ’n tweedehandseboekwinkel in Centurion. In 2009 het Die ponies galop uit haar pen verskyn.

Tweedehandse boeke en eerstehandse gasvryheid in Yolanda Barnard se Yolo

Melt Myburgh, Yolanda Barnard Boeke en skrywers 2021-04-06

“In Desember verlede jaar het ek na my duisende boeke gestaar – geliefde boeke, geleeste boeke, boeke wat vertroosting bring. En ek het gewonder wie hulle eendag gaan erf.” Só sê oudjoernalis en skrywer Yolanda Barnard, deesdae eienaar van die tweedehandseboekwinkel, Yolo, in Centurion.

Top