Ydi Coetsee, Naomi Meyer2015-03-04Ydi Coetsee is 'n kunstenaar van vandag: sy het 'n gesin se foto's van Facebook af geskilder. "’n Skildery is nie ’n illustrasie van ’n voorafbedagte konsep of stelling nie, al lyk dit met eerste oogopslag bloot soos ’n uitbeelding van iets."