Wynand Fourie

Wynand Fourie is jeug- en musiekleraar in die NG Kerk Windhoek-Wes in Namibië. Hy is ook besig met 'n doktoraal in Nuwe Testament (Filippense) aan die Universiteit van Radboud in Nijmegen, Nederland onder leiding van Jan van der Watt. Hy is getroud met Bianca en hulle het 'n tweejarige dogtertjie, Mika.

Romeine 13:1–7: ’n Steekproef van die dinamiese verhouding tussen teks en konteks

Wynand Fourie Seminare en essays 2015-09-16

"Nie net is dit broodnodig nie, dit is ook uiters verantwoordelike akademiese rentmeesterskap wanneer die Bybel gelees word op die verskillende maniere waarvan die “pragmatiese” lees getuig."

Top