Wynand Boshoff

Wynand Boshoff is provinsiale leier van die VF Plus in die Noord-Kaap en ‘n LP. Hy is die party se woordvoerder vir basiese en hoër onderwys.

Die Derde Afrikaner – ’n reaksie op die "Afrikaner Verklaring"

Wynand Boshoff Menings 2024-04-24

"Jy kan sê jy wou meer bruines daar gehad het, of meer rykes, of meer wynboere, of ten minste meer wat in die Suide gestudeer het, of meer slimmes. Maar jy het wat jy het en dit kan ook verander."

Top