Wilna Pietersen

Ek studeer op PU vir CHO en doseer Afrikaans aan verskeie hoërskole. Ek slaag my skryfkursus (cum laude) by Carpe Noctem onder die mentorskap van Nini Bennett, wat my die waagmoed gee om die pen op te neem en die verskuilde woorde wat jare deel van my was, te laat vloei. Ek en Eben is al 33 jaar getroud en ons het drie kinders en drie kleinkinders. Tans woon ons op Ruiterbos teen die hange van die Robinsonpas waar ons ’n avokado- en sagtevrugteplaas ontwikkel.

Halacga

Wilna Pietersen Poësie 2017-12-19

"duisternis skep later breëlepel na stillerwordende lig
wagtend tot skemer met musieksaluut"

Standbeelde

Wilna Pietersen Skryfkompetisies 2015-05-06

Posankka, pienk vark-eend ...

Top