Willene Theart

Willene Theart het ’n BA-graad in Drama en Teaterstudies en ’n nagraadse onderwysdiploma aan die Universiteit Stellenbosch verwerf. Sy hou sedert 2018 skool by Hoërskool Strand en is vakhoof: Dramatiese Kunste.

WhatsApp in grendelklaskamers help skoliere beter kommunikeer

Regardt Visser, Willene Theart, Zubayr Charles Akademies en skole 2021-01-29

"Leerders wat gewoonlik skaam sou wees in ’n fisiese klaskamer, sou nou meer gereeld vrae vra deur persoonlike boodskappe te stuur, en so ook aangemoedig word om te kommunikeer en meer interaktief deelneem aan die leerproses." – Willene Theart, onderwyser van Hoërskool Strand.

Top