Willemien du Plessis

Willemien du Plessis is ’n professor by die Fakulteit Regte, Noordwes-Universiteit. Voor sy haar in die akademie begewe het, was sy ’n staatsaanklaer by die Johannesburg-landdroshof. Sy het die grade B Juris, LLM, MA in Omgewingsbestuur en LLD aan die voormalige Potchefstroomse Universiteit vir Christelike Hoër Onderwys (nou Noordwes-Universiteit) voltooi. Sy gee voorgraads en nagraads klas in Omgewingsreg en Regsgeskiedenis. Haar navorsingsbelangstellings hou verband met omgewingsreg, grondreg, inheemse reg en regsgeskiedenis.

The search for gas resources in South African territorial waters: an environmental law perspective

Carmen Franco, Willemien du Plessis Academic research 2023-08-25

"Government is therefore obliged to ensure that the environmental impacts of gas reconnaissance, exploration and production should be considered in a holistic and integrated manner in each phase of its lifecycle."

Die soektog na gasbronne in Suid-Afrikaanse gebiedswaters: ’n omgewingsregsperspektief

Carmen Franco, Willemien du Plessis LitNet Akademies (Regte) 2023-08-25

"Owerhede het dus die verantwoordelikheid om te verseker dat omgewingsimpakte wat gedurende gasverkenning, -eksplorasie en -produksie-aktiwiteite kan voorkom, op ’n holistiese en geïntegreerde wyse tydens elke fase van die aktiwiteit se lewensiklus beheer of verminder word."

LitNet Akademies Weerdink: Aflandige, konvensionele gaseksplorasie en die omgewing

Willemien du Plessis, Carmen Franco Seminare en essays 2022-12-22

"Die kragkrisis in die land gaan Suid-Afrika dwing om vinniger na hernubare energie te beweeg en indringende besluite sal in hierdie verband geneem moet word. In die hele debat sal die publiek wel rekening moet hou dat Suid-Afrika nog vir ’n geruime tyd afhanklik gaan wees van steenkoolkragopwekking of selfs aardgas- en oliebronne." Watter moontlikhede word ondersoek en wat sê die Reg?

Top