
Donkerdrif deur Deon Meyer: ’n boekresensie
2020-11-11"Meyer verstrengel fiksie en feite tot die einde in ’n boeiende tango wat die leser vasgenael hou."

In memoriam: Ryk was genadeloos eerlik
2017-10-11"Ryk Hattingh was ’n anargis wat ’n genadeloos eerlike sin kon skryf."

Wat kies jy as die huis brand?
2017-01-09“Dis toe ons besig is om water met emmers uit my buurman se swembad te skep om op sy brandende grasperk te gooi dat die vraag my kop inkom. Wat sou jy red?”

Kyk 'n boek: Kruispad deur Deon Opperman
2014-11-26 "En hoe verbluffend dit ook mag klink, síén jy hoe die verhaal ontvou. Dis asof jy TV lees. Boonop spring tonele van die een na die ander net soos op TV as jy die advertensies uitsny. Daar is byna geen pouse om te gaan piepie of wyn te gaan skink nie. Voorspelbaar en doelgerig stuur Opperman jou van een episode na die volgende."
Who killed Johannes Kerkorrel?
2005-09-06"Die eerlikheid en dapperheid daarvan om die gevestigde waardes van jou mense uit te daag, word nie meer deur ’n nuwe generasie begryp wat nou in ’n normale samelewing kan woon nie."