Willem Breyl is van Albertinia in die Wes-Kaap. Hy het in 2006 matrikuleer aan Hoërskool Langenhoven in Riversdal en daarna aan Inscape Design College in Kaapstad vir ’n graad in binnenshuisontwerp studeer. Willem was in 2011 deel van die Kunstekaap Teater se tegniese-opleidingsakademie, en dis ook hier waar hy hom tans bevind, as stelontwerper.
Naomi Bruwer, Willem Breyl2013-12-11Nuwe Stories 2 is pas deur NB-Uitgewers uitgegee. Willem Breyl, een van die skrywers wie se kortverhaal in die bundel opgeneem is, vertel wie hy is.