Willem Adriaan van Zyl

Willem Adriaan van Zyl kom van Middelburg in die Karoo en woon tans in Kaapstad. Hy het hom in die musiek en musiekwetenskap bekwaam, maar is sedert 2011 betrokke by die ruimte- en satellietbedryf. Hy speel nog graag klavier en tennis, neem aan padwedlope deel en reis graag.

Die ongelowige

Willem Adriaan van Zyl Poësie 2026-04-09

"Wanneer die Vader
Die vleeslike tempel sloop
Bly oor: Liefde, Geloof en Hoop"

Tong

Willem Adriaan van Zyl Poësie 2017-12-14

"Gedagtes gekluister, idees gegysel
Glip deur sinaps, ontsnap uit die vesel"

Top