Willa Louw

Willa Louw het jare se ervaring in die onderwys, met ’n doktorsgraad in Afrikaans en ’n hoëronderwysdiploma. As jong graduandi het sy as ’n joernalis begin, toe skoolgehou en later dosent geword om onderwysers op te lei.

Sy het in verskeie skoolhandboeke as mede-outeur opgetree en het al heelwat akademiese artikels die lig laat sien.

Die afgelope 17 jaar was sy betrokke by dosente-opleiding, waar sy hulle met hul kurrikula en aanlyn-onderrig gehelp het.

Willa het by Eduvelopment baie aanlyn kursusse vir leerders geskryf en baie assesseringskriteria gegenereer. Sy glo as die assessering goed gedoen word, is dit hiér waar die leer plaasvind.

Artificial intelligence can enrich learning opportunities

Willa Louw Academic research 2025-03-04

"This article examines AI’s impact on education, focusing on how it can enhance teaching and learning experiences through the Technological, Pedagogical Content Knowledge (TPACK) model."

Kunsmatige intelligensie kan leergeleenthede verryk

Willa Louw LitNet Akademies (Opvoedkunde) 2025-03-04

"KI het gekom om te bly en veral ChatGPT het internasionale kennis makliker toeganklik gemaak. Plaaslike kennis en eie ervarings word egter al hoe belangriker."

Top