Wilhelm SchlunzKuberklas Kreatief2015-05-23Niemand kan jou hoor skree in die ruimte nie. Die gedagte aan hierdie paar woorde maak my so effens onseker waar ek op my sitplek sit. Ek is vasgemaak en dit voel asof die gordel my nek wil wurg. Sweet loop by my rug en onder my arms af. Die luidsprekers se klanke is hard […]