Wesley West

Wesley West is ’n komponis, musikant en musiekvervaardiger. (Mediafoto: https://www.wesleywestmusic.com/)

Toyota Stellenbosch Woordfees 2026: ’n Onderhoud oor die klankbaan van ’n Middel

Naomi Meyer, Wesley West Toyota Stellenbosch Woordfees 2026-10-01

"Somtyds sal ek ’n melodie hoor, of aan ’n idee dink, iets wat nog nie probeer is nie. Daardie nuuskierigheid van 'ek wonder hoe dit sal klink as ek ’n vioolopname saam met ’n synth-lyn deur ’n elektriese kitaar-amp sit', is wat my altyd fassineer en opgewonde maak."

Top