Victor Correia

Victor Correia is 'n dosent by Aros (Akademie vir Reformatoriese Opleiding en Studies). 

Op sy LinkedIn-profiel is 'n skakel na sy meestersgraad. Die inleiding en samevatting behoort die gestelde navorsingstema voldoende te belig: https://www.linkedin.com/in/victor-correia-407383b2?trk=nav_responsive_tab_profile.

Visekanselier Adam Habib se perspektief oor die studenteprotes

Victor Correia Universiteitseminaar | University Seminar 2016-10-31

"Die toekoms van publieke universiteite in Suid-Afrika lê volgens hom [Habib] in die weegskaal en besonderse leierskap is nodig om te verseker dat die kommerwekkende tendense waarop hier gewys word, omgekeer word."

Einstein-kompetisie: Victor Correia

Victor Correia Einstein-kompetisie 2016-05-05

Victor Correia is 'n dosent by Aros (Akademie vir Reformatoriese Opleiding en Studies). 

Top