Veronique Joseph

Veronique Joseph is die skrywer van Ligstrale van hoop.

Ligstrale van hoop deur Veronique Joseph: skrywersonderhoud en persoonlike boekindrukke

Yolanda du Toit, Veronique Joseph Skrywersonderhoude 2025-06-25

"Ervarings of dae waar ons oorweldig en moedeloos voel van die storms wat ons omring. Dit is altyd, maar ook in tye soos hierdie, belangrik om te onthou die lig skyn die helderste in die donker."

Top