Venessa von Mollendorf

Vanessa von Mollendorf is ʼn visuele kunstenaar wat drie jaar gelede begin skryf het aan kortverhale. Drie van haar kortverhale word opgeneem in Naskrif se kortverhaalbundel wat by die Taalmonument asook die FAK-museum by die Voortrekkermonument bewaar sal word vir die nageslag (ter herdenking van Afrikaans se 100 ste bestaansjaar). Die bundel verskyn eersdaags. Twee van haar gedigte verskyn ook in die AVBOB digbundel 2023 uitgawe. Op nege-en vyftig ontdek sy uiteindelik wat sy die graagste wil doen- agteros kom ook in die kraal. 

Oizes se dogter

Venessa von Mollendorf Fiksie 2026-01-09

"Buite het die storm hom uitgewoed. Die wolke skuif weg en sonlig straal direk op my af. Ek is in die kollig, goue stofdeeltjies dans om my. ’n Onverstaanbare vrede daal oor my neer. Miskien is daar tog hoop."

Top