Vasti Roodt

Vasti Roodt is vanaf 1 Januarie 2025 die eerste vrouedekaan van die Universiteit Stellenbosch se Fakulteit Lettere en Sosiale Wetenskappe (FASS).

Haar navorsingspesialiteit is morele en politieke filosofie, met spesifieke fokus op die werk van Friedrich Nietzsche en Hannah Arendt, die openbare-private onderskeid, die konsep van geweld, en konseptuele etiek. Haar huidige navorsing ondersoek die rol van metafoor en analogie in ons beredenering oor politieke vraagstukke.

Kuns en/of moraliteit

Vasti Roodt LitNet25-skrywersberaad 2025-04-02

"Sy is beide ’n ma wat haarself versoen het met haar man se seksuele misbruik van haar 15-jarige dogter én die skrywer van weergalose prosa. Haar ontoereikendheid as ’n ouer is nie relevante gronde vir ’n oordeel oor haar toereikendheid as kunstenaar nie."

Top