Van Wyk Venter

Van Wyk Venter is ’n sanger en ’n akteur.

Carmen by die Kunstekaap: ’n onderhoud met Van Wyk Venter

Naomi Meyer, Van Wyk Venter Teater 2026-05-04

"Opera is nie ’n druk-van-’n-knoppie-storie nie. Dis ure in die repetisielokaal, met seer lywe en moeë stemme aan die einde van die dag. Niks kunsmatig daaraan nie."

Top