Tuisskool-ouer

Hierdie tuisskool-ouer verkies om anoniem te bly omdat sy nie wil hê dat haar kind geteiken word nie.

BELA-wetgewing: ’n onderhoud met ’n tuisskool-ouer

Naomi Meyer, Tuisskool-ouer SA Skoleseminaar | Schools Seminar 2022-12-01

"Ons het tot dusver geen inmenging of hulp van die staat gehad nie en ek voel hoe minder hulle inmeng hoe beter. Die doel van onderrig is om ’n goeie matriek te kry en jou kind op elke manier te help om daar uit te kom."

Top