Trix

Afgetredene met 'n liefde vir woorde en die kreatiewe omgang daarmee.

Duinekind

LitNet, Trix 2015-04-02 “Treffend die dogtertjie met die bos hare deur lig omstraal. En kyk daardie groot blink oë, nè.” Annette is bly dat Frik hierdie foto uitgelig het as een wat hom getref het. Dis een van haar gunstelinge. Hy lewer gereeld kommentaar op die foto’s van haar reis na Marokko wat sy per e-pos aan hom […]

"Wegkruipplek" deur Trix Bester

Trix 2014-07-01 LitNet plaas verhale wat voorgelê is as deel van die tydskrifverhaalslypskool wat vanjaar in samewerking met Sanlam by die US Woordfees aangebied is.

"Brief aan jou verlore liefde"-kompetisie: Trix

Trix 2013-11-25 Wanneer ek aan jou dink, voel ek steeds jou vel teen my wang waar ek met my kop in die holte van jou nek lê.
Top