TK Rogue

T.G. van Onselen skryf fiksie onder die skrywersnaam TK Rogue. Hy bou tans aan 'n stem in die Afrikaanse wetenskapfiksiegenre. Sy fiksie verken temas van tyd, geheue, bewussyn en die skadu, dikwels binne 'n donker institusionele noir-raamwerk. Hy publiseer onafhanklik sowel as op digitale platforms.

Duistering

TK Rogue Fiksie 2026-05-21

"Ek wou opvolg met ’n hangende vraag oor sekerheidsklarings, toegangsvlakke en sulke onbenullighede, maar ek het gou besef die saak gaan nié verder aangeroer word nie."

Top