Dis nou al ’n jaar: vir Anastasia de Vries
2025-08-27"En as ek mooi kyk, sien ek daardie afdruk van Anastasia se hande – nie net in hulle woorde nie, maar in hul bereidwilligheid om ongemaklik te wees ter wille van reg en geregtigheid."
Ons het groot verloor, Anastasia
2024-08-30"Sien, Anastasia het net daardie manier gehad om mens te laat glo dat niks onmoontlik is nie, dat ons vir niemand hoef terug te staan nie, dat die wêreld ooplê vir ons."

