Tim Jenkin

Escape from Pretoria: ’n onderhoud met Tim Jenkin

Maryke Roberts, Tim Jenkin Skrywersonderhoude 2021-05-28

"Ek het geleer dat wanneer jy ’n uitdaging in die gesig staar, jy nie sommer net die hele oplossing kan sit en uitwerk nie. Jou wegspringplek is om jou doelwit neer te pen. ’n Plan is ’n dinamiese, veranderlike stel riglyne wat geskaaf word soos wat jy praktiese aktiwiteite begin uitvoer. Daar sal vele draaie en swaaie wees, want jy kan die volgende stap beplan slegs as jy die vorige uitdaging oorkom het."

Top