Tienie Swanepoel

Tienie Swanepoel is ’n toenmalige adjunk-direkteur Grondsake in KwaZulu-Natal.

Mangosuthu Buthelezi en die Ingonyama Trust

Tienie Swanepoel Menings 2023-09-13

"'Leuen van die Usuthu-stam!' is die woorde wat die vroedvrou uitgeroep het die dag met Mangosuthu Buthelezi se geboorte op 27 Augustus 1928. In Afrikaans vertaal hierdie woorde pleinweg na 'te goed om waar te wees!'"

Top