Tienie Holtzhausen

Tienie was  jare lank ’n vryskutjoernalis voordat sy kortverhale in tydskrifte en kortverhaalbundels begin publiseer het. Sy woon in Stilbaai en droom steeds drome van daai een groot, groot roman. Eendag.

Vrouedag-skryfkompetisie: Teistering

Tienie Holtzhausen Skryfkompetisies 2019-08-24

LitNet se Vrouedag-kompetisie – Vonkfiksie deur Tienie Holtzhausen: "Dit net omdat sy die laaste paar weke by die restaurante rondom Buitenkantstraat geboer het. Hulle gooi vreeslik baie kos weg. Goeie kos."

Top