Tiaan la Grange

Tiaan la Grange is ’n jong skrywer, ’n dubbeltwintiger, wat gretig is om ’n plaaslike uitgewer te word wat meer queerstories – dié van ander en sy eie – te vertel. Hy het ’n taal-en-kultuur-graad aan die Universiteit Stellenbosch met lof voltooi, waar hy ook onder leiding van Sally-Ann Murray ’n kortverhaalskryfkunsseminaar bygewoon het. Dié ervaring het hom (ná sy honneurs in Frans) gelei tot vryskutwerk vir, en internskappe by, uitgewers soos NB en Penguin Random House. Tiaan is onlangs aangestel as redakteur van die onafhanklike Suid-Afrikaanse uitgewer Mirari Press se nuwe druknaam vir queer- spekulatiewe kortfiksie, Revel. Hy is ook gekies om deel te neem aan die 2023-Kommadagga-kortfiksieskrywersprogram wat aangebied is deur LitNet en die Jakes Gerwel Stigting onder die mentorskap van Fourie Botha en Zoë Wicomb.

Gay, Kaaps én Moslem op die planke: ’n resensie van Please, don’t call me moffie

Tiaan la Grange Teater 2025-08-19

"Charles noem dat dit vir elke jong, gay Kaapse kind ’n manier is om hulleself in ander raak te sien en te voel dat hulle minder alleen in die wêreld is."

No, really, this bra’s a psycho: Grindr notifications at the Artscape

Tiaan la Grange Lifestyle and entertainment 2025-08-06

"The dangers of the queer hook-up scene are at the heart of this psychological thriller, and as it unravels, the audience bears witness to how a case of sexual assault inspires a Grindr serial killer."

Top