Theunis Jordaan is ‘n deeltydse skrywer. Hy studeer tans om ‘n graad in Onderwys in die Intermediêre Fase (B.Ed) by die Universiteit van Stellenbosch te verwerf. Sy werke bestaan uit ‘n reeks verskillende mediums, soos poësie, kort stories en opstelle. Die meerderheid van sy uitsette is geïnspireer deur klassieke Westerse werke en die postmodernistiese poësie van die “Sestigers”-groep.