Theolla Langenhoven

Theolla Langenhoven het in Belhar grootgeword en sy woon steeds daar saam met haar gesin. Sy het ’n graad in Gemeenskapsielkunde en droom van ’n doktorsgraad eendag. Sy het al kortverhale en rubrieke gepubliseer in Kuier en die Wes-Kaapse provinsiale regering se Better Magazine. ’n Rubriek deur haar is op News24 geplaas as deel van die Landisa Your Story-projek. Sy span haar kennis in gemeenskapsielkunde en kriminologie in om verhale te skryf wat mense se perspektief op sekere sosiale probleme verruim. Sy is mal oor gemeenskapswerk, want dis waar sy haar stories vandaan kry, maar ook die geleentheid kry om ’n verskil in ander se lewens te maak.

Kommadagga-opinie: Hou ons begrafnis of show ons af?

Theolla Langenhoven Kaaps 2020-10-30

"Lockdown het funerals mooi intimate kom maak. Only the nearest and dearest van die ontslapene kom staan mekaar by en so unify Jason almal, sonder die afshow."

Top