Theo Winter
Theo Winter is in die finansiële wêreld werksaam, want iemand moet dit seker doen.
Vryheid, gelykheid en broederskap
Theo Winter
2015-02-27
"Is ongelykheid, die verskil tussen ryk en arm, die regte windmeul om te bestorm wanneer ’n mens die armstes onder ons se absolute lot wil verlig? Perdalkies nie."