Thelma Labuschagne

Thelma teken, verf, sing en tree op (sy het haar geestelike CD-debuut in 2004 uitgegee). Sy skryf gedigte, liedjies en stories, doen naaldwerk en maak handpoppe om die woord van God onder klein kindertjies tuis te bring. Enigiets kreatiefs trek haar aandag, van koskook tot visvang of uitkamp en die bewondering van die natuur.

Vrouedag-skryfkompetisie: My oumatjie

Thelma Labuschagne Skryfkompetisies 2019-08-06

LitNet se Vrouedag-skryfkompetisie  – Gedig deur Thelma Labuschagne:

"haar hart is altyd oorlopens toe vol
met tonne liefde en geduld vir elke kind
nou vra jy my waarom is sy so bemind?"

Top