Theklea Botes

Theklea Botes is ’n jong fiksieskrywer wat van kindsbeen af daarvan hou om oor moontlike temas vir haar skryfwerk te droom, nuwe wêrelde te skep en karakters te ontwikkel. Sy hoop om binnekort ’n boek te publiseer en is reeds druk besig met die manuskrip. Wanneer sy haar nie besig hou deur na ’n Google Docs-bladsy te staar of te skryf nie, teken sy, leer sy nuwe dinge, speel sy viool of werk sy aan haar studies.

As maar net ...

Theklea Botes Fiksie 2026-11-26

"Dit gaan vinnig op die plein. Sy handewerk is bekend; alles word gou-gou opgekoop. Groet hier, geselsie daar. Dit hou sy gedagtes ’n rukkie besig. Hy verkoop nie die speelding wat hy die oggend sit en kerf het nie."

Top