Thalana Tondevold

Thalana Tondevold is trots Afrikaans en Suid-Afrikaans en getroud met ’n gebore en getoë Kanadees. Sy is ’n ma van twee volwasse kinders, ouma van drie kleinkinders en ’n instaan-ma vir vele meer. Haar tuisdorp is East End, Saskatchewan, en sy werk as aflosposmeesteres in Bellevue, ’n klein dorpie in Alberta wat omring is met die sneeubedekte Rockies.

Saskatchewan: ’n onderhoud met Thalana Tondevold

Sonyah Holder, Thalana Tondevold Reis 2024-12-20

Thalana Tondevold, ’n Suid-Afrikaner wat die plaasdorpie Saskatchewan in Kanada haar tuisdorp gemaak het, gesels met Sonyah Holder: "Albei my ouers het op plase grootgeword. Ek pas hier in soos ’n hand in ’n handskoen. Plaaslewe help teen die heimwee wat ek soms ervaar en my verlange na Suid-Afrika."

Top