A psychoanalytic reading of the mother-daughter relationship in Jolyn Phillips’ radbraak
2024-08-23"In radbraak, the ambivalent nature of the relationship between the speaker and her female predecessors – whether symbolic or biological – comes under scrutiny with an emphasis on (toxic) traditions."
’n Psigoanalitiese lees van die moeder-dogter-verhouding in radbraak deur Jolyn Phillips
2024-08-23"In die artikel word veral ondersoek ingestel na watter insigte ’n psigoanalitiese lees bied in ’n kritiese ontleding van die moeder-dogter-verhouding. Enkele insigte van postkoloniale kritici word ook betrek omdat kwessies soos identiteit en die subalterne ondervang word, wat beide belangrike kwessies in radbraak is."
#opdielug met Teneal Apollis
2020-01-30Robyn van de Rhede en Menán van Heerden gesels met MA-student Teneal oor haar navorsing oor Afrikaanse digters, haar studie-uitruil in Nederland, Overbergse Afrikaans en haar gunsteling- Afrikaanse herinneringe.

