Telisa Lombard

Telisa Lombard is 17 jaar oud en is tans ’n matriekleerder. Sy’t slegs onlangs die wonder van skryf ontdek, maar lees al stories van alle genres vandat sy kan onthou. Sy sal graag volgende jaar haar kennis en passie vir tale wil uitbrei.

WF 2015: Om 'n hart te hê

Telisa Lombard Kuberklas Kreatief 2015-05-08

Die geneurie van elektroniese toestelle dring tot my onderbewussyn deur. Die lug wil-wil herinner aan skoonmaakmiddels. My ledemate voel swaar en metaalagtig. ’n Oorweldigende hoofpyn klop in my skedel. Stadig fladder my ooglede oop. Die spierwit kamer is vreemd.

Top