Tasché gesels oor haar debuut, Fokof en vreemde obsessies
2020-03-30"Kom ons wees eerlik: Die alternatiewe Afrikaanse musiekwêreld is tans ’n bietjie van ’n worsfees en ons het sterk vrouestemme nodig, wat Tasché se toetrede tot die toneel ekstra-opwindend maak."
