Tanja Kruger


"Wees" deur Tanja Kruger

Tanja Kruger 2013-08-23 Geskryf vir: Straatligkinders Tussen dinge wat gebeur Tussen jou hart en die seer Maak nie saak hoe dit gebeur Maak net seker dat jy weet Dat jy vashou aan die Een, dat jy vashou Want kyk, jou tyd is min en vyf sekondes word jou leeftyd As jy lewe vir jouself staan jy altyd alleen […]
Top