Mag, ons gifappeltjie
2019-12-15“Die probleem met Suid-Afrika is dat almal weet hoe korrup die regering is, maar daar is nie sterk genoeg kompetisie om hulle verantwoordelik te hou nie.”
Politiek in Suid-Afrika is die nuutste TV-reeks
2017-08-29"Ek is ’n 23-jarige Suid-Afrikaner, tans besig met my honneurs in politieke studie op die Potchefstroomkampus van die Noordwes-Universiteit. Ek het hierdie artikel geskryf om Suid-Afrikaners in te lig oor die gebeure in die politiek en om my mening te lug oor wat tans in ons land aan die gang is."