Talbot Sadler

Repliek op Jean Oosthuizen en God Is daar ’n ander antwoord

Talbot Sadler SêNet-briewe 2021-02-08

"My dank aan Jean Oosthuizen dat hy my reggehelp het oor die identiteit van die skrywer van die boek God Is daar ’n ander antwoord. Ek het inderdaad 'die pot misgesit'. Hierdie regstelling oor die skrywer verander egter niks aan die boek self nie."

'n Brief vir Ben du Toit

Talbot Sadler SêNet-briewe 2021-01-11

"Ben maak baie van die prentjie op die buiteblad van sy boek. Dit is vir hom simbolies van bevryding (van formele godsdiens en tradisionele geloof?) en van baie nuwe moontlikhede wat dit vir hom open. Op my maak die prentjie presies dit teenoorgestelde indruk. Dis ’n toneel van verlatenheid."

Top