Taki


"Ek soek na jou" by Taki

Taki 2011-11-09 hier op die randjie
van dit wat is
sit ek lewenslank vasgevang
agter glas en kyk
hoe mense lag oor niks
raak dit soms net
bitter donker en alleen
Top